Yamato tydens proewe, 1941 | |
Loopbaan | |
---|---|
Bestel: | Maart 1937 |
Neergelê: | 4 November 1937 |
Tewaterlating: | 8 Augustus 1940 |
Indiensstelling: | 16 Desember 1941 |
Lot: | Gesink op 7 April 1945, noord van Okinawa |
Algemene Eienskappe | |
Verplasing: | 65 027 ton (leeg, insluitend 21 266 ton pantser); 72 800 ton (geskat, volle vrag) |
Lengte: | 256 m (800,5 vt) waterlyn 263 m (862,5 vt) totaal |
Breedte: | 36,9 m (121 vt) |
Diepgang: | 11 m (36 vt) maksimum |
Aandrywing: | 4 stoomturbines 150 000 pk (110 MW), aangedryf deur 12 Kanpon stoomketels, Vier 3-lemskroewe, 6,0 m (19,7 vt) breed |
Spoed: | 27 knope (50 km/h) |
Reikafstand: | 11 500 km teen 16 knope (30 km/h) |
Bemanning: | 2 750 |
Pantser: | 650 mm op hoofaansig van die kanontorings 410 mm sypantser, skuins gedraai teen 20 grade 200 mm gepantserde dek |
Bewapening: | In 1941: 9 x 46 cm (18,2 duim) (3x3) 12 x 15,5 cm (6,1 duim) (4x3) 12 x 12,7 mm (6x2) 24 x 25 mm AA (8x3) 4 x 13 mm AA (2x2) In 1945 (soos gesink): |
Vliegtuie: | 7 |
Katapulte: | 2 |
Yamato (大和), genoem na die antieke Japannese provinsie van Yamato, was 'n slagskip van die Japannese Keiserlike Vloot en die eerste skip van die Yamato-klas slagskepe. Hierdie skip en sy susterskip, Musashi, was die grootste, swaarste slagskepe wat ooit gebou is en was bewapen met nege 46 cm (18,1 duim) hoofkanonne.